2012
Mountain and Road Bike Nominated Races
As
per a meeting held at the club on Thursday and the point
system and nominated races were discussed.
The following races are now our Nominated Races for 2012.
Any other suggestion will still be considered please
e-mail Paul Kotze at :- metalprint@mweb.co.za with any queries
or suggestions !!
2012 MTB Nominated Races
| 4
Feb |
Emperors
Palace Mtb 40 & 20 km |
| 11
Feb |
Krugersdorp
Game Reserve Mtb Challenge
40 & 20 km
|
| 3
April |
Parys
Island Dirt Max 60 - 30 - 10 & 5 km |
| 12
May |
Mbalingwe Lion Man 80 - 35 km (Club week-end away) |
2012
Road Bike Nominated Races
| 29 Jan
|
Fast
One 106 & 55 km
|
| 5
Feb |
Emperors
Palace Classic 99 - 55 km |
| 18 Feb |
Berge
en Dale 97 & 55 km |
| 26
Feb |
Carnival City 103 - 62 km |
| 15
April |
Wilro Lions Cycle Challenge 114 - 41 km |
| 19
May |
Bela-Bela 94 - 62 km |
The
above list is subject to suggestions and change
Optinum
Berge en Dale 18 Feb 2012
Die
jaarlikse Berge en Dale wedren is Saterdag in ideale weer
omstandighede gehou en soos voorheen geen maklike wedren
nie . Die wedren begin by die Silwerstar casino net buite
Krugersdorp en begin dadelik met die klim teen Hillsnacks
uit, hierdie bult is sowat 2km lank. Wat dit so moeilik
maak is dat jy nog glad nie opgewarm is nie .Na ‘n
kort asemskep kans begin die Kadimah bult wat gelukkig net
halfpad uitgery word voordat daar afgedraai word na Robert
Broom wat ‘n egalige klim is met so paar steil gedeeltes
tussen in .Al die bulte is almal binne die eerste 10 km
!
Dit
het maar swaar getrap gekos om bo by Sterkfontein hospitaal
te kom waar daar die eerste keer weer ordentlik gerus kon
word .Hoë spoed is bereik teen die afdraande . Die
roete het toe heel wat makliker geraak en die pad het verby
Tarlton na Brandvlei gegaan waar daar regs afgedraai is
na Magaliesburg .Paul het my net voor Tarlton gevang en
ons het toe begin saam ry .Ons het ‘n lekker bunch
gehad wat goed saam gewerk het en daar is weer tyd ingehaal.
By die Magalies Krugersdorp kruising het ‘n ander
bunch ons gevang en ons kon toe ‘n bietjie terug sit
sodat die ander manne die pas kon aangee Die stuk pad verby
Maropeng het die wind ons begin pla en daar is ek agter
uit die bunch gespoeg.Ek kon hulle nie weer inhaal nie en
het maar swaar gekry tot by die Lion and Rhino park.
Op 70km
het ons verby die Lion and Rhino park verby gery en het
die pad weer boontoe begin wys Daar het ek baie van die
ryers gevang wat te vinnig begin het . Teen die tyd dat
ek op Beyers Naude rylaan gekom het ,het die son sy kop
agter die wolke uitgesteek en het dit begin warm word. Na
‘n welverdiende afdraande deur Muldersdrift is die
laaste 3km alles opdraande na die eindpunt toe en dit was
‘n gekners van tande gewees om die eindpunt te bereik.
Die
wedren is baie goed georganiseer en daar is genoeg marshalls
en waterpunte .As jy nie ‘n klimmer is nie moet jy
maar liewers weg bly van hierdie wedren.

Uitslae
103km
Hendre Knoetze 2:36:34
Danie Steyn 2:44:34
Thys de Beer 3:03:38
Dries Odendaal 3:07:28
Paul Kotze 3:12:46
Nico Smit 3:34:26
Tim Fellows 4:24:01
Piet Koen geen tyd beskikbaar

JC
Nel van die MTN Qubeka fietsry span het Donderdag aand by
die Randmark klubhuis kom kuier. JC is op negentien jaar
die jongste ryer in die pro spanne in Suid Afrika.Op 'n
goeie week oefen hy tussen 600 en 800 km per week en dan
is dit nie eers die naweek se wedrenne ingesluit nie .
JC
se oefen fiets . Dit is 'n Trek Madone carbon fibre fiets
met SRAM toerusting . Daar is 'n power tap meter ingebou
met al die"pickups geintegreer in die fiets se raam.
Race
Reports
Emperors
Palace mtb 4 Feb 2012
Emperors
Palace MtbSaterdag was die Emperors Palace Mtb wedren by
die Emperors Palace hotel en casino in Boksburg gehou .
Hierdie wedren is geskik vir die nie so ervere ryers en
is glad nie tegnies nie .Twee afstande kon gery word 20km
en 40km Wat hierdie wedren so uniek maak is dat dit gehou
word in die gronde van die OR Tambo internasionale lughawe
. Daar word gery in gebiede wat daar geen toegang is die
res van die jaar nie en met groot passasiers vliegtuie wat
laag oor jou kop dreun as hulle gaan land . Randmark is
in altwee afstande verteenwoordig, in die 20km wedren was
Andre Bam eerste in 01:30:08 tweede Roland Hopkins in 01:32:06
en derde Tiaan Smit 01:35:57 Op die 40 km wedren het Paul
Kotze die wedren voltooi in 02:05:04 gevolg deur Danie Bam
02:22:27 Nico Smit 02:22:44 en Hans vd Westhuizen 02:34:47
Krugersdorp
Gamereserve mtb
Danie
Steyn took 1st Place at the Krugersdorp Game Reserve Mtb
Race – FOR RANDMARK in the longer distance 40km.
Danie this is a great achievement and you have done us proud.
Maude Badenhorst, said she had an awesome race :- Her achievements
at this race on the 40 km
P-distance 71, P-Cat 2, P-Sex 5 TIME 2:00:58, ALSO a great
ride thanks, RandMark took the difficult one and made it
look easy.
Others that rode, Kemp vd Westhuizen, Paul Koetze –
who took an ugly fall, and got himself some stiches and
went on to ride the
“Ride for Sight” on Sunday, Andre Bam, Willie
Opperman and Magda Opperman are those we are aware that
rode K-Game Reserve Mtb.
Ride
for Sight
On Sunday at the “Ride for Sight” we had similar
good results and our riders are getting stronger.
Hendre took 7th place in the A bunch – consisted of
150 very strong
cyclists. Well done Hendre on your 02:52 average speed 40:45.
See your out to push your limits. Others that also participated
Peter Koen, Thys de Beer,
Dries Odendaal, Poenie –
who found the only pot hole on the whole race, Andre and
Charmaine vd Merwe, Paul Kotze, Tim Fellows and Andre Robinson.
Please let us know if anybody else attended and rode for
RANDMARK.
CYCLING INFORMATION :- Rides and Training Please contact the following individuals regarding races - training or information. Training rides also take place most Wednesday afternoons too – contact Paul if you want to get involved in this ride. Paul Kotze Club Cycling Representative & for Mountain Biking 083 266 0480 Dries Odendaal
VERY EARLY MORNING RIDES:- We have a group
of roadies going out to Krugersdorp and back – TUESDAY
AND THURSDAY MORNINGS – from The Shell garage, at
05H00 – sharp. For either one lap or sometimes
some do two laps. Any other cyclists are WELCOME to
join. BUT its 05h00 in the morings – SHARP
!! We wait for no one !! Lights and reflectors
necessary as its getting darker.
For Sale
We have a PAIR of cycling shoes that are
UP FOR SALE ............ Olympic Mtb Bike Shoes for Sale
:- R400 Size 9UK Like New only worn Twice and squeezed the
cr@p out of me !! IF you are interested please contact Clive
Wright at 084 6085106