.
 
 
.

 

Last updated on 26/01/2012

 

Clubruns Runners and Walkers

Saturday's at 06:00

MTB Clubrides

Saturday's 06:00

Links

http://www.spectrumsport.co.za

http:www.cgcycling.co.za

http://www.supercycling.co.za

http://www.entrytime.com

http://raceresults.co.za

http://www.championchip.co.za
 
http://www.racetec.co.za

Welkom by Randmark

 

Die idée vir n hardloop klub in Randfontein het tydens die Comrades van 31 Mei 1983 sy oorsprong gehad. Tydens daardie jare het Randfontein slegs geslote mynklubs gehad.Die Randfonteiners wat op daar die stadium aan Krugersdorp atletiek klub behoort het, het tydens die carbo loading funksie by die Beach Hotel eenkant gesit en besluit dit is nie lekker om elke week Krugersdorp toe te ry vir tydtoetse nie.

Die amptelike stigting van die klub het op 17 Augustus by 'n woonhuis in Greenhills Randfontein plaasgevind waar daar lank vergaderings van die klub gehou is. Die naam Randfontein Marathon klub sou die amptelike naam wees met Randmark as afkondiging. Die afkorting  kom van die RAND van Randfontein, MAR van marathon en die k van Klub.

Tydens 1984 het die klub tweekamp, baan en veld en landloop geinkorporeer. In die laat 90's is besluit om van die baan en veld en landloop afdelings ontslaë te raak .Met die begin van die nuwe Milenium is daar besluit om 'n Stappers en 'n Bergfiets afdeling in te bring.Randmark is uit en uit 'n familieklub en poog daarna om gereeld braaivleisfunksies aan te bied om die hele familie te betrek.Op hierdie stadium spog die klub met pragtige fasiliteite in die vorm van 'n volle gelisensieerde kroeg , lapa met braai area en 'n tuintjie.

The 2011 Randmark committee





Karin Bezuidenhout - Chairperson
Johnathan Leeming - Vice Chairman
Beryl Sloan - Secretary
Trudie Kriel - PRO
Jan Meyer - Treasurer and Bar Manager

REPRESENTATIVES
Paul Kotze - Cycling
Wouter Holmes - Walking
Jan Meyer- Running
Heloise Holmes - Duathlons


PLEASE SUPPORT AND ASSIST THESE MEMBERS IN THE POSITIONS ASSIGNED TO THEM
WHERE POSSIBLE - ANY AND ALL HELP IS WELCOME !!!

 

 

26 Jan Time trail and registration 18:00 Randmark clubhouse
28 Jan Ottosdal Draf en Trap Away Camping Week-end  Ottosdal
28 Jan PricewaterhouseCoopers  George Claasen  21.1,  10,  5 km  Lois Avenue        05H30 Menlyn Pretoria 
28 Jan Running/Walking CLUB runs & walks . 06h00 Club House
28 Jan Mtb and Road cycling 06h00 Club House
29 Jan Johnson crane Marathon and Half Marathon Runners   42.2,  21.1,  5km 06h00         Old Benonians Sports Club
29 Jan The New Fast One 106 km    Cycling    Nominated CLUB race Midvaal Raceway Meyerton 


 
      Nico Smit Web Designs smitns@telkomsa.net